Pascal Lissouba

Pascal Lissouba (15 November 1931 – 24 Augustus 2020)[1][2] was die eerste demokratiesverkose president van die Republiek die Kongo en dien van 31 Augustus 1992 tot 25 Oktober 1997. Sy regering is in die burgeroorlog van 1997 deur die huidige president Denis Sassou Nguesso omvergewerp.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named lemonde
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named jeuneafrique

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne